O Lord you’re beautiful

My Bybel oop by psalm 73. Sien blog "Where ever I lay my hat"
My Bybel oop by psalm 73.  Sien blog “Where ever I lay my hat” Die Here het “the lamp of my first love” vervang met helder brandende lig

Keith Green het hierdie lied in die 70’s geskryf nadat hy agtergekom het dat sy “baby skin” hard geword en die behoefte uitgespreek het om dit terug te kry.

Hierdie lied omskryf dit beter as wat ek dit self kan sê. Toe ek afsiek was het ek dit kliphard geluister maar ook stil oordink. Ek het die Here geloof en geprys met absolute vrymoedigheid, want net ek, die Here en die musiek was teenwoordig.  Ek het weer vergifnis en geestelike opgewondenheid beleef !!

 

Die verse in groen het in besonder tot my gespreek om my te laat besef:

Oh Lord, You’re Beautiful

Your face is all I seek

for when Your eyes are on this child

Your love abounds to me

.

Oh Lord, my body’s tired

But you keep reminding me

Of many holy tireless men

Who spilled their blood for Thee

.

I want to take Your word and shine it all around

But first help me just to live it Lord

And if I’m doing well please help me to never make a sound

Except to give all the glory to You.

.

Oh Lord, my faith is small

And I need a touch from You

Your Book of Books lies undisturbed

And the prayers from me too few.

  

Oh Lord please light the fire

That once burned bright and clear

Replace the lamp of my first love

That’s fuelled with Holy fear

 

I want to take Your word and shine it all around

But first help me just to live it Lord

And if I’m doing good help please help me to never make a sound

Except to give all the glory to You. 

Advertisements

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s