Close Encounters of the Kruger kind

Kruger collage
Help nie jy “search Google for this image nie” dit is uniek!

LINK TO PHOTO ALBUM WITH 120 PHOTOS

SKAKEL NA FOTO-ALBUM MET 120 FOTOS

In die blog Priceless flowers in a Glacier maak ek die volgende stelling:

“In future it will also include photos of predominantly landscapes taken from roads less travelled (or simply appreciating vistas from well-travelled roads).”

Wel hierdie stelling realiseer nou uiteindelik. Ons heerlike vakansie het die stelling laat waar word (alhoewel dit “predomonantly animals” is maar die landskappe volg wel in: Kom na die Panoramaroete Cloete (en Piet, Koos, Jan en San)

Ons het ‘n wonderlike vakansie gehad in o.a. Gauteng (ja Gauteng ook) die Panoramaroete in Mpumalanga (Graskop, Pelgrimsrus, Sabie, Hazyview) maar die creme de la creme was die besoek(e) aan die Kruger nasionale park. Die saadjie vir die vakansie het ontkiem by Swartberg Country Manor naby Oudtshoorn toe Amalia en Stef ons genooi het om in Marlothpark (aangrensend aan die Kruger) te kom bly – en die res is geskiedenis (wonderlike geskiedenis). Klik gerus op die skakel en geniet dit saam met die Jouberts! Die KRUGER, Jouberts en Hennings het baie goed oor die weg gekom. Die plan is om meer uitgebreide blogs hieroor te skryf maar eers wil ek die albums aan die gang kry anders gaan dit nooit gebeur nie.

dscn2621_2575

Advertisements

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s