THE BIG SWING – Graskop – Mpumalanga

irisna falls
My dogter Irisna en die oomblik van waarheid

Klik hier vir foto-album: 40 fotos

Baie van hierdie fotos is skermkopieë uit videos.

(link to Photo album 40 photos)

Big swing and highwire
The beautiful canyon where the Big Swing is situated. The yellow line represents the high wire (foefie slide) and the Big swing starts on the right of the line.  To the left of the line is a viewpoint. The buildings to the right is Mogodi lodge where we stayed, but the Panorama chalets middle left of picture has the chalets with the best view.
In summer you swing  right next to the waterfall – in winter when we did it, this waterfall is a trickle, but still beautiful. I fell in love with this view of Mogodoi lodge but from the chalets itself you can’t see down the canyon ( at Panorama chalets 6 chalets are right on the edge thus a braai  with forested canyon views!)

 

Big swing mogodi lodge
The Big Swing is situated at the Mogodi Lodge in Graskop. It is on the R53. If you travel from Hazyview you turn right before the actual town and if you travel from Pilgrimsrest or Sabie you mast travel through the town and turn left at Mogodi Lodge see photo underneath
mogodi
Entrance to Big Swing and Mogodi Lodge

Big Swing Graskop
Die “adrenalienste” oomblik van die vakansie (vir my en Irisna in elk geval). Susan en Elrike was cool, calm and collected, maar dan hulle het slegs “foefie -slide” gedoen. Gold Reef City het baie groter impak op hulle  menswees (en gille gehad).

Vir my was dit ‘n surrealistiese ervaring. Nadat ek gespring het, is dit asof ek nie besef het wat ek besig was om te doen nie. Asof ek in ‘n ander dimensie is. Abrie kon glad nie dink nie, hardop al dan nie.  Eers toe ek die spanning van die tou voel het ek besef wat aangaan – dat ek besig is om te bungee jump. Ek het ‘n wesenlike groot slaak van verligting, nie net gegee nie, beleef!

Destyds as student was ek ‘n gids in die Kangogrotte. Jaarliks het ons (sonder die permanente gidse se medewete) ‘n braai by die grotte gehou. Dit is daar waar ek die eerste keer gebridge swing het, maar mens kan dit nie vergelyk nie want by die oorhangende stoep van die restaurant af was dit maar omtrent ‘n val van 10 meter. Anders as toe het die 68 meter vryval van die Big Swing het ‘n  kortstondige kortsluiting in my brein veroorsaak.

swing11
Irisna is omkring met die rooi sirkeltjie en die houtplatform onder haar is die eindbestemming

Irisna het vanaf sekond 1 gegil dat die kranse antwoord gee, vir ‘n paar sekondes die kranse kans gegee om op te hou vibreer en hulle toe weer met haar gille gelooi. Toe ek by haar aansluit op die onderste platform het sy onophoudelik gebabbel soos die adrenalien in haar posgevat het. Daarna was dit die styl maar besonderse mooi paadjie op na die res van gesin.

big swing pad
Die pad in die baie mooi woud terug na die gesin

The Big Swing word as volg op die webruimte omskryf:

Experience the adrenaline of a 68 metre freefall at 180 km/h in under 3 seconds on one of the worlds highest Cable Gorge Swings! Or fly across the gorge on a 135 metre High-wire “Foefie Slide”, 130 metres above ground zero and witness breath-taking Graskop Falls as never seen before! Conquer your fear

Sien ook die home page van www.bigswing.co.za

Advertisements

4 thoughts on “THE BIG SWING – Graskop – Mpumalanga

    1. 🙂 don’t worry me too not as brave without a rope attached. Having said that once I jumped my brain didn’t function. It was only when I felt the rope changing my direction that I realized I was doing a bridge jump!
      Thanks for visiting and commenting.

      Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s