Van Kilogramme tot mammogramme

2 thoughts on “Van Kilogramme tot mammogramme”

  1. Ek het die storie van die prostrate geniet!! Humor gaan baie ver om die “don’t quit” ingesteldheid te bevorder. Humor is ook wat ‘n mens nodig het om deur so ‘n beproewing te kom en jou te laat besef dat jy eintlik ‘n waardevolle geskenk gekry het. Jy het dit sekerlik ondervind met jou mediese terugslae ook. Ek en Karen het vanoggend daaroor gesels – dit is moeilik vir albei van ons om hierdie storie weer op te rakel, maar terselfdertyd is ons dankbaar vir die uitkoms en sommige goeie herinneringe ook. Ja, daar was dinge waaroor ons lekker gelag het ook, by al die swaarkry. Hoe moeilik dit ookal is om daaroor te praat, sal ons voortgaan om die storie te vertel, want dit is nodig dat ander mense weet daar is hoop en / of berusting.

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s