Hebron red meer as net mense.

3 thoughts on “Hebron red meer as net mense.”

  1. Pragtige dogter en ‘n inspirerende storie ook; dit wys dat die kinders meelewend en sorgsaam is teenoor ‘n hulpelose diertjie (en dalk mense ook?). Ek is ‘n katliefhebber.

    Like

      1. O ja, ek het al die biblioteek-blog voorheen gelees. Jy het twee pragtige dogters (double trouble) en ek hoop jou haelgeweer het ‘n dubbelloop. Haha. Grappies op ‘n stokkie, ek het al voorheen gesê: ‘n mooi dogter is ‘n seëning wat soms ongemaklik kan wees, veral wanneer die jafels te vrypostig raak. Ons het nou die dag een hier op die lyf geloop op ons strand wat kom verneem het watse “mooi goedjies” ek strand toe bring en hy het jou waarlik ‘n foto van haar geneem sonder dat sy daarvan bewus was. Ek het hom amper doodgekyk (jy weet, elke ma het daai KYK) en hy het hom vinnig uit die voete gemaak.

        Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s