In the middle of Africa with a Chacma Baboon on top

27 thoughts on “In the middle of Africa with a Chacma Baboon on top”

      1. Dit is eintlike ‘n baie interessante storie. Saam met die trop bobbejane is ‘n “Bobbejaanwagter”. Hy beweeg saam met die trop. En die alfa male het ‘n halsband met ‘n radio sender om sy nek. Dit is in poging om die bobbejaan troppe in die stad te beheer. Moet nog blog hieroor skryf

        Liked by 1 person

    1. Thank you Lisa it was indeed a marvelous day. I am still to write a blog about the hike itself. If you click on my gravatar you will also see an image I took that day (and you can sail there!). If come this way let me know

      Liked by 1 person

    1. You’ll be able to do it Regina. By car you can get very close to any destination on Silvermine. Our route however was 23 kilometers one way. we parked a car on Boyes Drive Kalkbay and then took another back to Constantianek where we started.

      Liked by 1 person

    1. Now that is certainly a compliment! J.R.R. Tolkien was actually born in South Africa and his father – a bank manager, died and is buried Bloemfontein, the capitol city of the province called Free State. It is also claimed by some that the very beautiful village and forest in the Eastern Cape Hogsback, inspired middle earth. But obviously middle earth was inspired by my photo 🙂
      http://www.africanbudgetsafaris.com/blog/hogsback-village/#anchor_tolkien

      Like

  1. Ek en my meisiekind het ons eenkeer vasgeloop in ‘n trop bobbejane by die Harold Porter Botaniese Tuine naby Hermanus. Ons asse afgeskrik. En by Kaappunt het ‘n vriendin van my se seun moes toekyk hoe ‘n groot mannetjie met die mandjie waarin die jongman die verloofring vir sy meisie weggesteek het, weghol. Sal graag wil lees van die pogings om die bobbejane bietjie hok te slaan. Hulle raak regtig lastig, al is hulle so ougat. Oulike storie, Abrie, pragtige foto’s.

    Like

  2. Baie dankie.
    Goed om hierdie Amerikaanse Afrikaans in my Suid-Afrikaanse Afrikaanse blog te sien wat in Engels geskryf is – ja dit is verwarrrend – ook vir my…
    Die asse wat afgeskrif is klink vir my soos ‘n blog in wording en die gesteelde mandjie klink vir my soos Leon Schuster film – maar as ek die jong man of sy (on)verloofde was, sou dit nie snaaks gewees het nie. Wat die bobbejane aanbetref is daar verskeie skole van: maak vrek tot hulle het meer reg om hier te wees as die mense. Ek dink nie een van daardie 2 standpunte is die oplossing nie.

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s