a narrative in majestic narrowness

38 thoughts on “a narrative in majestic narrowness”

    1. Thanks Hester yes it was quite amazing to get up and see the clouds hanging. I am thinking of doing a second post went hiking today and have amazing pictures of 2nd waterfall Jonkershoek, squashed in between cliffs

      Liked by 1 person

        1. Maak nie saak nie – solank ons net weet hoe om die komposisie te doen, dalk een of twee verstellings te kan doen en (vir die tipe fotos wat ek en jy neem dink ek dit is nogal belangrik) onsself by ‘n plek te kry met dinge wat afneembaar is.

          Liked by 1 person

          1. Deesdae is daar soveel foto’s van dieselfde soort goed,dat mens eintlik kreatief moet dink om iets nuuts te skep.Ek oorweeg dit om nou meer mal goed aan te vang met photoshop,maar ek weet nie of dit aftrek sal kry nie!

            Like

      1. Jonkershoek! Nou verlang ek … sterk! Ai… dis so lank terug wat ek daar gestape en geswem het! En ‘n student van Skellembos probeer vly het… en ‘n bietjie Kaapse rooi geniet het… ai, ek verlang! 😉

        Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s