When I started taking part in the weekly photo challenge I decided to limit myself to 2 posts a week, one being the weekly photo challenge and the other a predominant written post in my native language Afrikaans. However I went hiking last Saturday and it turned out to be an amazing well uh narrow… day. We hiked to 2nd waterfall – in the Jonkershoek Nature Reserve outside Stellenbosch (South Africa). To get to the waterfall you hike up a narrow gorge through the river fed by the waterfall via various rock scrambles.
Once through the gorge it opens up into a cathedral consisting of amazing rock walls an exquisite blue roof and a massive organ playing beautiful thundering rushing music. A rainbow was formed in front of our feet promising hope to all – and no it is not gold or bitcoins at the end of this narrow rainbow but something much more precious to humans, plants and animals: life giving water. It was a 2nd to none experience which inspired me to place this post.
The first 2 photos were taken with my Sony mobile phone and the last 2 with my Nikon camera. The last photo was taken in a “forest” of Proteas with Second waterfall now a very thin line. This photo is especially for an expat South African staying in Ireland AJ Vosse. While Ireland is certainly beautiful this is a different beautiful.
My other post on Narrow posted before the hike: a narrative in majestic narrowness
Sjoe, dis asemrowend mooi!
LikeLike
En mens hoef nie deur grotte te gaan nie 🙂
LikeLike
Just beautiful!!
LikeLiked by 1 person
Yes it certainly is and the whole experience of hiking there was just beautiful!!
LikeLiked by 1 person
I can only imagine and be very jealous 🙊🙊😁
LikeLike
Ooooo dis so mooi. Die foto met die reënboog is werklik besonders. Dit moes n belewenis gewees het om die natuur so te sien. Die laaste foto bring sommer heimweë.
LikeLiked by 1 person
Met effense aanpassing van Gé se lied – die bergwind bring heimwee.
LikeLike
Nou vertel jy my. Ek het die voorreg om Ge te ontmoer toe hy in Potties opgetree het. Die VLU het hom genooi en ons moes die hele konsert organiseer. Baie nederige mens gewees. Nou dink ek sommer nog verder aan Randell Wicomb wat netso n fantasiese mens was.
LikeLiked by 1 person
En julle was almal verlief op Gé 😉
LikeLike
Ek was/is nie so mal oor hom nie. Baritonne is nie my eerste keuse nie.
LikeLiked by 1 person
Sjoe…sluk-sluk…ongelooflik mooi Abrie!Ongelukkig kan ek nie jou laaste foto sien nie..ek dink die fout lê by wordpress.Die reënboogfoto is pragtig.Ek sal nou mooi moet dink om jou op hierdie inskrywing te troef!!
LikeLiked by 1 person
Nee wag,daar sien ek nou die foto…seker bietjie lank geneem om af te laai omdat dit so asemrowend mooi is!
LikeLiked by 1 person
Dit was ‘n baie lekker dag die hele belewenis
LikeLiked by 1 person
Ek wil hierdie blog lees maar ek wil nie, dit maak my jaloers
LikeLiked by 1 person
Kom kuier in die Kaap!
LikeLike
Moenie eers die Kaap noem nie. Ek dink ek het al ontrekings simptome
LikeLike
Weer eens pragtige fotos Abrie. Dit klink na baie oefening, maar definitief die moeite werd.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hester ja inderdaad die oefening (selfs in die koue water) definitief moeite werd
LikeLiked by 1 person
Klink na ‘n lekker uitstappie en jou foto’s is wenners. Ek is net spyt oor die 2 per week ketting wat jy om jou eie nek hang. Dit beteken jy beperk jou lesers ook en dis tog so onregverdig.
LikeLike
Dit gaan maar oot tyd vir gesin en werk…
LikeLiked by 1 person
Awesome photos! And a great match for the theme! 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Simona
LikeLike
Ja nee kyk! Dis speciaal! Vele dank en tussen die proteas sal ek wiln sit en kyk na daai reënboog!
Dankie vir die pos en fotos… en dankie vir die noem! Ek wardeer jou idee en pos! 😉
LikeLiked by 1 person
Gorgeous shots!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much, thanks for visit
LikeLiked by 1 person
Fantasties!
The expat living in Calgary loves the last photo of the Proteas especially ♥
LikeLiked by 1 person
Dankie Linda
LikeLike
En ja dit is iets wat die expats laat dubbel kyk 🙂 gaan kyk bietjie nadie proteas op my verjaarsdagblog
https://abriejoubert.wordpress.com/2017/05/31/5003/
LikeLike