What’s in a name – it may depend on your frame (of mind)!

24 thoughts on “What’s in a name – it may depend on your frame (of mind)!”

  1. Ek besef nou dat ek darem seker as kind die grot besoek het, maar my man, wat nou al 30 jaar in die Overberg bly, was nog nie daar nie! Ek sal hom sowaar moet neem soontoe. Pragtige foto’s.

    Liked by 1 person

  2. Pagtige fotos Abrie en perfek vir hierdie tema. In die laastetwee fotos waar mense verskyn, besef ‘n mens eers die omvang van hierdie feature (jammer ek het nounet wakker geword en my Taal is nog nie op dreef nie).

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie Hester – vir een of ander duistere rede het ek nie ‘n foto binne die grot geneem wat die grootte daarvan behoorlik weergee nie. Buite die grot het ek wel ‘n mooi foto geneem van my dogter wat ek binnekort gaan post saam met iets wat sy geskryf. Volg in jou voetspore 🙂

      Liked by 1 person

  3. Such a beautiful place! I adore sea, oceans, actually everything which is water , so such a views amazed me so much! I wish I could explore something like this. Till now I saw different caves, but there were no sea view on the background! Beautifully framed!

    Liked by 1 person

  4. Pragtige foto’s, Abrie. Ja dis ‘n lekker ervaring om grot toe te gaan en as ons vriende van ver kry, is dit een vd dinge op die soyskaart. Ek hoop Toorts het al haar man geneem.

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s