the conQuest of Wolfberg Cracks

31 thoughts on “the conQuest of Wolfberg Cracks”

    1. Thank you Dawn. On the last photo you will notice white dots. Those are drops of water from a faint waterfall. Was looking forward to photograph it, but that was to be the last photo as the battery was exausted!

      Like

  1. Het darem op wiele die berg belewe. My gunsteling plek is die Engelsman se graf….. wens ek het die storie van die blomme geken. En dan natuurlik C.L Leipoldt se graf. Ek het die grootse skrik op daardie berg gehad toe ‘n massiewe bobbejaan ‘n klomp bobbejane gejaag het. Julle is dapper om per voet daardie berg aan te durf.

    Liked by 1 person

      1. Het altyd so jammer gevoel vir die Engelsman wat so alleen in ‘n vreemde land begrawe lê. Ons toerboek het vertel dat daar altyd op (ek dink) sy verjaarsdag blomme op sy graf neergesit was…. en niemand weet wie dit doen nie. Of dit waar is weet ek nie maar die kinders het grootoog na die storie geluister en met baie aandag na die graf gekyk.

        Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s