The name alone alludes to a quest worthy of knights and kings: Wolfbergskeure (Wolf mountain cracks) in the Cederberge, between Citrusdal and Wupperthal, Western Cape, South Africa. But in the absence of such figures of notoriety the conquering will be done by the Von Joubert Family Explorers starring in the Sound of Footsteps.
First we had to get the disclaimers behind us, warning us about fire breathing dragons and ogres with gigantic unhealthy appetites. We did indeed find colours in fiery red – proof of the presence of fire spitting dragons and in rich ochre but fortunately no smelly ogres. However photo 3 and 4 shows an arch inside the crack and it is actually in the from of a giant M – I never new McDonalds had this much influence! But the M in turn was proof of the presence of ogres, as that is the source of their unhealthy appetites…
Many a nook, cranny and passage was explored by beautiful people (being the female members of the Von Joubert Famliy Explorers). And after clicking the photo above the battery of the camera became a flattery, which was non flattering for me due to my absentmindedness in not charging it 😦 , but I still enjoyed the quest 🙂
You can access my other contributions to this challenge by clicking on the WordPress photo challenge category link underneath the smiling dude with the impressive hairstyle
Waar is die dae!
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die inloer Vuurklip.Dit was lekker om die tog te onderneem na hierdie vuurkleurige klippe! Bly ek kon herinneringe losmaak.
LikeLiked by 1 person
Dis asemrowende wereld daardie.
LikeLike
Ja voeg daarby die kampterreine. Maltese kruis, Raadsaalgrotte en Wolfberg rotsboog (die boog was ek nog nie by nie, maar op bucketlist)
LikeLiked by 1 person
Kon darem al die Raadsaalgrotte beleef. Sal seker nie weer so ‘n kans kry nie, want my seun wat sy ma op uitstappies gevat het, sit nou in Ierland…
LikeLiked by 1 person
Sal nohal vir “Tannie Frannie” op uitstappie wou neem.Ek sal baie oor die lewe leer en opelik sal jou mondhoeke hier en daar met ‘n glimlag biggel
LikeLiked by 1 person
Solank jy jou pas min of meer vyfkeer stadiger maak, sou ons heerlik kon kuier!
LikeLiked by 1 person
Ek is moeg net om daarna te kyk
LikeLiked by 1 person
Hahaa
LikeLiked by 1 person
Jy gee vir my byskrifte en Sondagkopies en ek vat jou op toere capish?
LikeLiked by 1 person
heheheh… ek is versigtig optimisties 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek bewonder julle avontuurlike natuur, maar ek sal maar liewer hier op my stoel sit en my verwonder aan jou pragtige fotos.
LikeLike
Dankie Hester aar my fotos raak nou op ek sal moet rondloop met my kamera. My kamera is van gister af net dood – maak nie elektroniese geluidjie flikker ‘n LED nie – sug. Sommer net skielik.
LikeLiked by 1 person
Ek weet hoe dit voel. My ou Nikon werk nog, maar het skielik ‘n sonvlek begin wys en toe pak die zoom funksie op. Hulle hou ook maar nie meer nie.
LikeLike
Wow Abrie, what a fantastic place. Good that you got some wonderful captures before the battery died!
LikeLiked by 1 person
Thank you Tina. Yes indeed amazing place and glad I got the photos but the failing battery gives me reason to go again(with spare battery)!!
LikeLike
Wow! What a great place. LOVE that last photo.
LikeLiked by 1 person
Thank you Dawn. On the last photo you will notice white dots. Those are drops of water from a faint waterfall. Was looking forward to photograph it, but that was to be the last photo as the battery was exausted!
LikeLike
Sjoe dis darem baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Inderdaad. Daar is 3 skeure maar slegs een gaan deur die berg. Ek sal heeldag kan verken en fotos neem
LikeLiked by 1 person
Het darem op wiele die berg belewe. My gunsteling plek is die Engelsman se graf….. wens ek het die storie van die blomme geken. En dan natuurlik C.L Leipoldt se graf. Ek het die grootse skrik op daardie berg gehad toe ‘n massiewe bobbejaan ‘n klomp bobbejane gejaag het. Julle is dapper om per voet daardie berg aan te durf.
LikeLiked by 1 person
Kameel jy gaan my nou laat Google, was nog nie by Engelsmsn se graf wel by Leipoldt s’n
LikeLike
Het altyd so jammer gevoel vir die Engelsman wat so alleen in ‘n vreemde land begrawe lê. Ons toerboek het vertel dat daar altyd op (ek dink) sy verjaarsdag blomme op sy graf neergesit was…. en niemand weet wie dit doen nie. Of dit waar is weet ek nie maar die kinders het grootoog na die storie geluister en met baie aandag na die graf gekyk.
LikeLike
Natuurskoon 👍
LikeLiked by 1 person
Hi Lita good to see your read shoes un multiples and your Afrikaans😀
LikeLiked by 1 person
Alles van die beste.
LikeLiked by 1 person
Dankie Lita
LikeLiked by 1 person
Baie smart fotos!
LikeLiked by 1 person
Biae dankie, ja Wolfbergskeure is amazing
LikeLike
Uitstekende fotos! W
LikeLiked by 1 person
Baie dankie hierdie is ‘n besonderse ervaring, ‘n speelplek en belewenis vir iemand van enige ouderdom
LikeLiked by 1 person
Wow, this does have a lot of similarities to the Narrows! Would love to visit South Africa someday.
LikeLiked by 1 person
There is a massive arch inside the crack – I didn’t know Macdonalds had that much influence 🙂 Thanks for the visit
LikeLike