An amazing gesture by my team!

13 thoughts on “An amazing gesture by my team!”

    1. Ja dit was besonders. Die meeste lede van ons span het vandag Sunette se suster se begrafnis ook bygewoon. Een van my vrou se kollegas het haar gevra dat sy wil saamgaan as dit sou gebeur dat sy haar hare moet afsny want dan gaan die kollega dit ook afsny!!

      Liked by 1 person

        1. Dankie vertrou ook so. Terloops ek terg jou mos dat jy my frustreer omdat jy fotos plaas van luiperds en ek het nog nie luiperds afgeneem nie. Ek het vergeet ek het al maar dit was “geblik” en onduidellik. Dink tog ek moet post plaas daaroor want dit was afgeneem op die plaas waar ek en my vrou getrou het, toe my span verlede jaar ons span se afskeidsfunksie daar gehou het. So ‘n kombinasie van die vorige 2 posts maar wat nie op die siekte fokus nie.

          Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s