LOCAL is LEKKER (amazing/enjoyable/preferable)

43 thoughts on “LOCAL is LEKKER (amazing/enjoyable/preferable)”

    1. Dina daardie opmerkind was nie vir jou bedoel nie (nie dat jy nie sulke woorde het nie!) noudat aar omtrent altyd tarentaal op my erf sit kom ek agter hulle is baie kleurryk. Gaan volgende week in opvolg kommentaar lewer oor die vrae. In kort ek weet nie!

      Liked by 1 person

  1. Weereens mooi fotos vir ‘n amateur fotograaf!!! Wil sien hoe los jy diè een op.
    Laat my sommer dink aan diè dag toe ek die tuinman opdrag gee om ‘n huismuur wat toegerank is terug te snoei tot op die’ grond. So halfpad gedoen toe kom vertel hy kan nie verder afsny nie want daar is “voeletjies’ (uitgespreek sonder die kappie op die e) se neste daar wat eiers in het. Toe sit ons vir maande met ‘n muur wat net halfpad toegerank is…… terwille van die voeletjies.

    Liked by 2 people

      1. Ek verstaan sommer, want my straatkat en mynkat bring gereeld baba voëltjies wat hulle uit die boom gaan haal (geen opvoeding, die rowwe Jacks van my). En hoe raas jy? Dis dan hoe dit moet wees.

        Liked by 1 person

    1. Touch woof fortunately not. The cats food is in a feeder but I open and close it (not free flow) as the youngest cat became too fat. Now my youngest daughter opens it continuously in the hope that will not have an appetite fr the birds!!

      Like

  2. Jy kan jou kat natuurlik dissiplineer. My katte het nooit my eendjie kuieketjies gevang nie – was net baie ief daarvoor om vir hulle te sit ek kyk En bekkie, my indiese ringnekpapagaaitjie vlieg vry in die huis rond. Die katte is baie geinteresseerd, maar ‘n eenboudig NEE! is genoeg om hulle weer te laat ontspan. Dit gaan nou al 11 jr so aan en hoewel ek atyd die situasie dophou, het ek al in die badkamer gekom en die papagaaitjie en die Sushi -kat saam op die wasbak gevind, albei ongedeerd. Si sterjte net die kleintjies. Stuur foto’s!

    Liked by 1 person

    1. Ek het natuurlik al ‘n paar keer die opvolg hiervan begin en dan weer gelos… baie dankie vir die volg. Terloops ek skryf nie meer deesdae so baie nie (soos iemand anders…). Ek het ookal by jou gelees dat mense volgens die statistiek partymaal lees maar jy sal eerder wil hê dat hulle op ander plekke lees. As jy hierdie lees en jy lag nie kry jou jou geld terug… https://abriejoubert.wordpress.com/2016/05/21/die-dag-toe-tertia-in-n-man-verander-het/

      Liked by 1 person

  3. Hi there

    Interesting read and thanks for sharing.

    “In the culinary context lekker means tasty and lekkers mean sweets, but this expression is certainly not limited to food and is normally not used in a culinary context. It denotes anything enjoyable from your area be that the continent, country, province/state or town. It may be art, food, wine, clothing, people or places. The term is so generic that it can literally be applied to anything you enjoy or prefer (and at the same time it is so non-generic that its usage is limited to South Africa).”

    Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s