An infinitesimal fish and a fishy church

12 thoughts on “An infinitesimal fish and a fishy church”

  1. Die klein dorpies lewer soms die beste verrassings op. My ma se suster, Tant Hannie, het jare in Montagu gewoon en ek het van my lekkerste vakansies by hulle deurgebring. Die geelperskes! O wee, nou is ek sommer hartseer. Dankie vir die terugblik op mooi herinneringe.

    Liked by 1 person

    1. Dankie dat jy so getrou kommentaar lewer. Ek het al verskeie krer gekamp in en om Montagu en natturlik is daar ‘n Joubert huis – museum; pragtige van :). Sal duidellik nog iets oor Montagu moet blog! Terllops ek het die post opdateer en ‘n lied van Leonard Cohen ingesluit.

      Liked by 2 people

  2. Mal oor die foto van jou dogter met die minivissie. En Baardskeerdersbos — Afrikaans sê dinge darem op ‘n lekker manier. ‘n Baardskeerder is mos ‘n soort spinnekop, nie waar nie? Iets soos ‘n bobbejaanspinnekop? Stel jou voor ‘n hele bos van hulle. Ek hol so vinnig weg …

    Liked by 1 person

  3. Bly om te sien jy het die verkiesing oorleef! Jy moet regtig vir ons,’n storie skryf daarroor. Ja dit is ‘n spinnekop-agtige nie-spinnekop. Ons het juis in ‘n bos gebly maar eerder nie vir gesin gesê wat dit beteken nie!

    Like

  4. Help my asb reg hier….. watter foto is die model? Bekyk dan diè en dan daardie foto maar my kop weier om sin te maak. Ek gaan nie omverskoning vra vir my dik kop nie, voel soos ‘n nul op ‘n kontrak vandag.

    Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s