A time for exploring a fistful of chivalry

22 thoughts on “A time for exploring a fistful of chivalry”

    1. Dankie Hester, is in 2011 geneem en my kinders het juis die feetjies gesoek. Die roete is heerlik rustig maar daar is 3 rwat kruis en verdwaal is ‘n opsie 😉 Het pas nog ‘n foto gaan byvoeg om die Ou-man-se baard te wys wat so aan die bome hang.

      Liked by 1 person

  1. Nou wat sal ons van al hierdie dinge sê? Die staproete lyk pragtig…. die man met die blonde hare en die meisie heel romanties, en Abrie se fotos wys my dinge wat ek heeltemal sou miskyk, het ek saamgestap want ek sou heeltyd op uitkyk gewees het vir slange. Dankie Abrie, die fotos is iets besonders.

    Liked by 1 person

    1. Dankie Kameel die kommentaar is iets besonders. Die vraag wat jy vra is toevallig die eerste reël van die skoollied van die skool.
      Wat sal ons dan sê van al hierdie dinge…
      as God vir ons is, wie kan teen ons wees?
      Rom. 3:31

      Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s