This week we are urged to show the one thing without which the holiday season could never be complete.
I am not about to showcase these photos as food. It will certainly add colour to a salad but a bit too much stomach wrenching pizzazz! While food is certainly important during the summer Christmas holiday period in South Africa, what I value during this time of year is exploring new places and helping the brain to remember it. Hiking is a passion for me and to do it in a natural endemic forest, with the leaves and branches often being a canopy, is certainly reward enough, but I also had a good friend and my children with me. Visually I was surprised and amazed by the vibrancy and colour of the forest but especially the mushrooms on the Groeneweide hiking trail, situated at Saasveld campus of the Nelson Mandela Metropolitan University outside George in the Garden Route of Western Cape South Africa.
For the children it was quite special. My friend’s wife was headmaster at my children’s school the previous year and their sons were respectively the same age as my daughters and class mates. But they moved to George and this was the first time they met them since the previous year. Naturally an environment like this inspire gentlemanly gallantry which delights my daughter as a fern bouquet is offered to her. Now he may not be on a white horse but he does have blonde hair.
I issue a special permit to you to give and accept bountiful bouquets in a land of ferns, fungi, moss and magical mushrooms.
Thanks for the special permit! What gorgeously crisp photos! Are they retouched or untouched?
As an Aussie, summer is what Christmas season is all about….. these northern winters are deadly!
LikeLike
Dir is n pragtige staproete en die fotos iets besonders om na te kyk.
LikeLiked by 2 people
Dankie, Dit is inderdaad en hierdie staproete is nie moeilik nie. Jy gaan nie berg uit en deur dale nie. Maar jy is omtrent onmidellik wag van alles woude in.
LikeLike
Dis ‘n regte fantasie-wêreld Abrie. Baie mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester, is in 2011 geneem en my kinders het juis die feetjies gesoek. Die roete is heerlik rustig maar daar is 3 rwat kruis en verdwaal is ‘n opsie 😉 Het pas nog ‘n foto gaan byvoeg om die Ou-man-se baard te wys wat so aan die bome hang.
LikeLiked by 1 person
Sjoe maar daardie swamme(fungi) is pragtig. Dis darem maar n belewenis om die woude so met ou bome en mosse te aanskou. Die natuur is darem onbeskryflik mooi. Dankie vir die pragtige inskrywing.
LikeLiked by 1 person
BAie dankie; ek het nou die woord fungi gaan invoeg 🙂
Land of ferns, fungi, moss and magical mushrooms
LikeLike
Dis hy! Het die woord ook maar hier geleer. Hul praat nie sommer van paddastoele soos oons dit maar gewoond is nie.
LikeLiked by 1 person
Abrie, hierdie is net die mooiste fotos! En vreemd genoeg, “it lifts up my spirit at a time that I need it.”
LikeLiked by 1 person
Bly om te hoor. Gisteraand/nag was ek vir verandering weer aktief op my blog. Ek benodig ook uplifting en jou positiewe belewenis is ook uplifting vir my.
LikeLiked by 1 person
Hoop die naweek bring vir jou die uplifting wat nodig is, Abrie.
LikeLiked by 1 person
Lovely Pictures!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much and thanks for the visit
LikeLiked by 1 person
Lieflike foto’s
LikeLiked by 1 person
Baoe dankie Toortsie (en lieflike skepping)
LikeLike
Sjoe dis mooi! Ek sien elke week uit na jou inskrywing
LikeLiked by 1 person
Danie Tina dat jy gereeld kom rondomtaliedraai by my
LikeLiked by 1 person
‘n Towerbos! Pragtig. Ek kan dink hoe wonderlik dit moet wees om daar te stap.
LikeLiked by 1 person
Juis Toorbos van Dalene Matthee gelees. Ek het al paar keer gestap in woudagtige dele maar die veelkleurige fungi en sampioene het ek nog nie weer gesien soos daardie keer nie.
LikeLiked by 1 person
Nou wat sal ons van al hierdie dinge sê? Die staproete lyk pragtig…. die man met die blonde hare en die meisie heel romanties, en Abrie se fotos wys my dinge wat ek heeltemal sou miskyk, het ek saamgestap want ek sou heeltyd op uitkyk gewees het vir slange. Dankie Abrie, die fotos is iets besonders.
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel die kommentaar is iets besonders. Die vraag wat jy vra is toevallig die eerste reël van die skoollied van die skool.
Wat sal ons dan sê van al hierdie dinge…
as God vir ons is, wie kan teen ons wees?
Rom. 3:31
LikeLiked by 1 person
Amen op daardie een!!
LikeLike