A relaxing picnic with friends at Kirstenbosch National Botanical Garden

23 thoughts on “A relaxing picnic with friends at Kirstenbosch National Botanical Garden”

      1. 2 onderwerpe ‘n week in Akrikaans gedoen en toe oorgegaan na hierdie foto uitdaging in Engels. My Afrikaanse blogs het egter opgedroog maar dit het nie met taalvoorkeur te doen nie.

        Like

    1. Bly ek kan herrineringe prikkel. Alhoewel Kirstenbosch sekerlik mooi is hou ek meer van “ongeskunstelde plekke”. Dit is egter is egter ook die beginplek van staproetes soos Skeleton Gorge en Nursery ravine. Skeleteton Gorge staan ook as Smuts track bekend.

      Liked by 1 person

      1. Ek kan nie die staproetes onthou nie. Om die waarheid te sê, hoewel ek as kind dikwels daar vakansie gehou het en as volwassene etlike jare in die Kaap gewoon het, onthou ek bitter weinig van die omgewing. My lewe was ietwat van ‘n warboel, my kinders nog klein en ek het letterlik eers my voete gevind in my vroeë 40’s, toe ek in die Vrystaat beland het. Ek dink daar is dele van my lewe wat my brein toegeklap het en weier om oop te stel.

        Like

    1. Hello Net Ek, jammer dat ek net verdwyn het en dat ek aanvanklik jou nie geantwoord het nie. Ek het in die proses amper my blog delete, so ja daar was bepaald oomblikke van teneergedruktheid. Ek het egter nie ophou blogs lees nie en is bewus van jou kunservarings en ook die koerant artikel van jou stiefpa. Die lewe het uiteenlopende belewenisse. Die kanker raak ons lewens op verskeie aspekte. My vrou was al in die hospitaal vir ‘n paar dae om vas te stel waarom sy so uitsonderlik moeg is (ek sou oneerlik wees as ek nie sê dat ek gedink het dat die kanker versprei het nie, maar die goeie nuus is dat die kanker steeds besig is om weg te smelt. Maar met 2 tienerdogters en ‘n tienerman in die huis, is dit nie altyd maklik nie. Ek hoop om weer te begin blog daar is soveel blogs in my drafts wat ek net moet afrond. Ook ‘n verhaal uit die vakansie o.a, hopelik vanaand nog.

      Liked by 1 person

      1. Hello Abrie,

        Dis beslis goeie nuus om te hoor julle is nog daar erens naby die berg! Jy en jou gesin is beslis in my gebede nogsteeds, dis goeie nuus dat die kanker wegsmelt. Ons hou natuurlik nogsteeds aan met bid, dis al wat ons kan doen.

        Ek sien uit na jou inskrywings! En nee, moet asb nie jou blog delete nie!

        Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s