One man’s security is the other’s anxiety

39 thoughts on “One man’s security is the other’s anxiety”

  1. Great post, Abrie! Awesome pics, as usual! I will have to be excused from this hike. 🙂
    I wish you a blessed Easter! Let’s hope many of us remember that Jesus died today and rises again on Sunday to save all of us, sinners.

    Liked by 1 person

    1. Ek het gaan kyk na hierdie oulike uitstappie. My emosionele reaksie is om dit te wil doen… Daar is immers kettings om aan das te hou. Maar my logika sê vir my hulle is op ‘n death wish. Hoe lank gaam my ouer wordende arms slaag om vas te hou as die platform onder my sou meegee en as die platform vir ‘n ruk lank hou gaan die brein ontspan en gaan mens moontlik in elg geval nie eers sterk genoeg vashou aan die kettings nie. Maar ja dit spreek wel tot my ek het al op kleiner skaal soortgelyke goed gedoen maar hierdie is ietwat woes. Maar as jy my borg sal ek dit sterk oorweeg – dink net aan die fotos wat ek vir julle sal kom wys 🙂

      Liked by 1 person

    2. Terloops na verdere naslaan sien ek daar is nou toue waarmee jy jouself aan ‘n harnas vasmaak bo en behalwe die kettings dus is dit nie meer so gevaarlik nie. Eksal dit egter steeds nie met plakkies aan aandurf nie. So wanneer borg jy my? 🙂

      Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s