Being egged on to wanderlust

29 thoughts on “Being egged on to wanderlust”

    1. Ek dink nou net daaraan, toe my vriend Johan met met breinkanker diagnoseer is, hy dieselfde week in die Bellville veldrome opgetree. In 1992 toe ek sy musiek leer ken het was Friends are friends forever of you’re a friend of Him baie bekend. Ek en my vrou was daar. Johan met gevorderde breinkanker kon nie daar wees nie.

      Liked by 1 person

      1. Ek het ook sulke soms hartseer herinneringe uit die verlede, wat gekoppel kan word aan sy musiek. Ons het ń paar jaar terug na sy optrede in Moreletta Park kerk gaan kyk. Vroeër daardie dag het my oudste meisiekind ń miskraam gehad op 18 weke. So ek het my hart gestaan en uithuil terwyl hy sing.

        Liked by 1 person

    1. My camera can shoot bullets as well… While I do not have a shotgun I have a Canon – no not a camera a canon in the garden… I cannot afford the lenses you refer to. I have a Nikon D5300 but what inspired your comment is a bridge camera Nikon p600 with 60 times (1 440mm) optical enlargement

      Liked by 1 person

      1. Ah, good one! Does it look like the one in the Union Buildings in Pretoria? 🙂
        I have a pretty good camera: iPhone 6S. Hahaha! And sometimes, the Samsung Galaxy S6 works, too. My father and hubby both have cameras like yours, I think, so I don’t need one. I even end up having official photographers and paparazzi. 🙂

        Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s