Pilgrim’s Rest (ing) in Heritage

28 thoughts on “Pilgrim’s Rest (ing) in Heritage”

  1. 🎵 So sit die manne in die Royal Hotel 🎵 en drink ‘n draught in die kerk (!?) se bar. Ons was daar in 2010, maar ek het nie die kamp gesien nie. Ons was op ‘n bustoer en dan word alles mos teen dubbelspoed bekyk, sodat jy gewoonlik die helfte mis. Dis baie interessant.

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie Aspaai. Partymaal dink ek my herrineringe gaan opraak maar tot dusver het dit darem nog nie (en daar is 40 drafts met idees vir blogs). Hierdie herrinering is egter geprikkel deur die erfenis foto uitdaging

      Liked by 1 person

    1. Ek was nog nooit so in die gesig gevat nie😀😀. Eenmaal (net eenmaal😀) toe ek ietwat ouer was teenoor ‘n kêrel opgemerk, nadat my suster vir om gesê het vrouens in ons familie raak nie grys nie: “Ja hulle raak nie grys nie hulle raak bles” wel nou is hulle nie grys nie en ek bles!

      Liked by 1 person

  2. Pragtige fotos. Ongelukkig het ek iewers gelees dit is so vervalle en oorgeneem deur leeglêers daar nou dat die dame onveilig gevoel het om uit haar motor te klim. Sal graag wil weet of dit so is.

    Liked by 1 person

    1. Fotos is geneem in Julie 2015. Ook verskeie ander fotos geneem waarop daar nie een leeglêer was nie en soos jy kan sien is dit nie vervalle nie. Weet nie wat afgelope 2 jaar gebeur het nie. Dit is egter wel so (ook in 2015) dat leeglêers jou kar was sonder jou toestemming en dan geld eis en hulle is nogal assertive. Vir ‘n vrou alleen kan dit intimederend wees.

      Liked by 1 person

  3. LOL Abrie, loved your little story. The question is, do your sisters remember it as well as you do?!?!? I remember my little brother used to tag along after me and annoy me no end but of course that notwithstanding, I love him like crazy as I’m sure yours do you! Thanks for sharing both the place and the story.

    Like

  4. I’ve been to Pilgrim’s Rest at least twice (Mpumalanga is a favorite) but I have not been to or seen where your first two pics are. I do love the place. It doesn’t change but I don’t think we go back to see if it has moved on. We go back hoping the time t=stood still there, right? 🙂
    Great post!

    Liked by 1 person

    1. Hi Anne thank you. Indeed there you want time to stand still. The mine museum is about 1 km the outside Pilgrims Rest to your left on you way to Graskop. I could have done the post only about that as the tents and building had the contents in them from that time. And there is also a very old steam locomotive, wagons etc.

      Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s