Electrifying order

31 thoughts on “Electrifying order”

    1. Dankie Hester ek het nou die skrywe gaan aanpas en die tikfoute en sinkonstruksies gaan verander wat ek voorheen baie vinnig getik het. Ja vral die eerste foto spreek to my. Ek was baie teleurgesteld dat die mis in die vallei gehang het want vandaar sien mens anderkant George toy by Mosselbaai, maar dit gee my rede om terug te gaan 🙂

      Liked by 1 person

      1. Dis ten minste iets om na uit te sien. Ek en my dogter het so ‘n rukkie terug by Eskom se substasie hier onder in die dorp ook fotos geneem – ons het onder een van hierdie monsters gelê en die blou lug afgeneem. Niks dramaties nie, maar ‘n baie mooi teenstelling.

        Like

    1. Bali drome, jy is baie gaaf om te se die skrywe is baie goed. Ek het dit baie vinnig gedoen en nie weer deurgelees nie, want ek wou dit klaarmaak voordat ek na n vriend se verjaarsadag gaan (een van die stappers toe ek 50 geraak het). Ek het nou die tikfoute reggemaak en van die sinne verander. Maar dankie want ek vermoed jy verwys n die konsep.

      Liked by 1 person

  1. Nice take on the prompt! And I found your wife’s interpretation very interesting – as a child I used to think of them as Ravana – a demon from HIndu mythology ready to do battle 😀

    Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s