Breath giving bread

19 thoughts on “Breath giving bread”

    1. Ja ek is nie ‘n brood geheelonthouer nie. Brood en sop en rooiwyn gaan goed saam. Lekker brood is presies dit. Geniet ook stokbrood met braaivleis, maar ons deeg (van die stokbrood) anders as joune word by kafee gekoop.

      Liked by 1 person

  1. Pragtige fotos Abrie and yes, I agree with with you that the topics should present more of a variety; a photo is after all by nature a reflection of a moment in time. Maybe we should put on our thinking hats and suggest a few original topics that we would like to reflect on?

    Like

  2. Dankie Hester. Dit is lekker vir my om iets te plaas oor ‘n onderwerp waaroor ek nie beheer het nie. Aan die anderkant deurdink ek nogal die onderwerpe en as die onderwerpe te soortgelyk is gaan dit aanleiding gee tot ‘n afname in gewildheid van die photo challenge of mense gaan sommer enigiets post, soos sommiges in elk geval doen.

    Like

  3. Beautiful post Abrie, I absolutely loved the fields from afar with the designs in them. And the bread looks seriously good enough to eat! Agree w your comments re the duplicate themes but maybe more challenging to have to post differently to the same subject 🙂

    Liked by 1 person

  4. Jy het voorwaar ‘n flukse vrou….. sy laat my aan die Spreuke 31 vrou dink met daardie brood van haar; ek val uit die bus uit daar. Die vers wat by my opgekom het terwyl ek lees is; “He that supplies seed to the sower and bread for food will also supply and increase your store of seed, and will enlarge the harvest of your righteousness. Dit staan iewers in 2 Korinthiërs 9. Soos altyd mooi fotos 🙂

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s