Part 1: 1st and 2nd Waterfall – Eerste en Tweede Waterval – Kom verken saam met my

29 thoughts on “Part 1: 1st and 2nd Waterfall – Eerste en Tweede Waterval – Kom verken saam met my”

  1. Ek sien een van julle het sommer sandale aan! Is dit beste voetgoed as mens so natterig gaan stap? Ek wonder maar net. Dit lyk na n belewenis om so daar te loop.Sien uit na die volgende deel. Wonderlike werk wat die reddingshelikopters en hul mense doen.

    Liked by 1 person

    1. Die sandale wat hy aan het se sole trap beter vas op die nat gladde klippe as stapstewels. Ek het ook in die 2de gedeelte (toe ons in rivier voor 2de waterval op is) my stewels uitgetrek en skoene aangetrek wat gemaak is om in water mee te loop. Maar met normale staptogte sal die sandale of water skoen nie werk nie.

      Like

  2. Baie dankie. Ek het fotos van ‘n baie mooi groot geel protea op ‘n ander stap geneem waaroor ek nog moet blog en dan sal ek jou sommer ping en die geel protea foto opdra aan jou.

    Like

    1. Wel opmerkings soos joune inspireer my! Nooit te laat om the begin nie. Die Krokodilberg en Zebra dagstappe begin by die Hennops kampterrein en hulle se spesifiek dat as mens in staat is om op die verhoog te sing en dans op 70s partytjies is mens fiks genoeg om albei in ‘n na week te doen 🙂

      Liked by 1 person

    1. It is for people like you that I wrote the summary. Thanks for enjoying the blog I enjoyed the hike. Next week with 2nd waterfall it beomes even more interesting (especially the written part😝😁) but I promise if you write in Scottish I’ll still enjoy it😂

      Liked by 1 person

  3. Dankie dat ek kon saamstap en die pragtige natuurskoon sien. Hier vanaf my relaxer lyk dit na ‘n heerlike uitstappie….. PUNT. Van die nonsenspraat op daardie een foto glo ek net mooi niks…. julle gesigte vertel ‘n ander storie. O ja, ek val- sonder grappies nou – so af en toe van my relaxer af….. dit is vêr genoeg vir my dankie!!!

    Liked by 2 people

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s