Weird does it happen to you as well?

The purpose of this “administrative scribble” is purely to direct you to my latest post namely: In die lanfer van ons rou and to ask if this happens to you as well:

When I publish a post is reflected in the Reader at the time I started that post and  not when I published it. I have many incomplete drafts, some older than a year, but if I complete that draft and publish it, it reflects at the date of a year ago and for all practical purposes cannot be seen in the Reader. I have to copy the draft and then save it as a new post and publish the new post, which is somewhat frustrating. My latest post I published a bit more than a hour ago but reflects in the Reader as published a 13 hours ago with quite  few other posts published by my fellow bloggers since that (in a moment of haste I did not use my work aound). Is it a eccentricity of WordPress or does it feed on my eccentricities?

Die enigste rede waarom ek hierdie nou vinnig skryf is omdat ek wonder of dit met julle ook gebeur. Dit is ‘n nogal ‘n irriterende “eksentrisiteit” van WordPress. Miskien voed dit op my eksentrisiteite… Ek het posts in wording wat al meer as ‘n jaar oud is en in drafts lê. Wanneer ek so ‘n draft voltooi en publiseer gaan lê dit in die Reader ‘n jaar terug. Letterlik met al die posts wat daarna gepubliseer is bo dit. Vir alle praktiese doeleindes is dit dus nie in die Reader nie want dit word nie raakgesien nie. Ek maak dus ‘n gewoonte daarvan om enige post wat ek skryf voordat ek dit publiseer te kopieer en dan die nuwe kopie te publiseer, wat dan in die Reader lê op die tyd wat ek dit publiseer het. Ek het al in die verlede posts delete wat ek publiseer  en op maande terug se datum in Reader gelê het en dan bostaande metode toegepas.

Vanoggend was ek haastig en publiseer my nuutste post In die lanfer van ons rou sonder om die proses hierbo verduidellik te gebruik. Aangesien ek dit “slegs” 13 ure terug begin skryf  het sê die Reader ek het dit 13 uur terug publiseer – ek het nie, ek het dit bietjie meer as uur terug publiseer. Dus die bedoeling hiervan

  1. is om te wonder of ek die enigste is met wie dit gebeur
  2. en om julle aan dag daarop te vestig  dat ek ‘n nuwe post het

IN DIE LANFER VAN ONS ROU

 

19 thoughts on “Weird does it happen to you as well?

      1. 😆

        En so het ek nou die afgelope paar minute gewonder of ek nou ook stalker status bereik het? Die dat ek nou jou post gelees het sonder om eers die nuwe post te sien wat sê daar is ‘n nuwe post.

        😆

        Liked by 1 person

  1. Nee, nie by my opgelet nie (ek skeduleer al my poste), maar jy is nie die enigste wat die probleem het nie. Kyk by https://en.forums.wordpress.com/topic/publishing-a-draft-to-site-doesnt-match-the-date?replies=13
    Dis WordPress se Support forum waar iemand dieselfde probleem aangemeld het. Dis ‘n omslommernis om alles oor te doen. Dit lyk asof jy die probleem kan vermy deur die Publish Immediately funksie in die Post Settings > Status blok te gebruik. Andersins kan jy die pos skeduleer vir publikasie oor bv. vyf minute. Dit stel jou in staat om die datum en tyd te kies. Dis dalk die moeite werd om dit te probeer, anders moet jy die probleem aanmeld by WordPress sodat hulle kan kyk of daar fout is met jou tema.

    Liked by 1 person

    1. Wow Hester dankie vir jou terugvoer. Ek het daar daan lees en sien daar is darem makliker manier om dit as my manier. Ek vermoed die probleem is met my tema. Ek het geweet ek moet eintlik na die forums gaan maar dankie jy help my baie

      Liked by 1 person

  2. Yup. Happened to me today. I started a post on my iPad several days ago and finished it on my PC today. When I published the post, it posted with the creation date, as a result it didn’t show up in today’s feed. Usually, if I start a post on the PC, as long as I edit it on the PC the day of posting, it gets posted correctly. I think the problem today happened because I switched between devices. I’m bummed that folks won’t see the post in their feed.

    Liked by 1 person

  3. Hi! You don’t have to copy the post, you can change just the date and time. I’m not quite sure where you find this in the new ”enhanced” editor (😡 yes I hate that one), but in the old editor you can find it in the same box as ”save draft” and ”publish”, so it must be somewhere near that.
    Besides that, I’m not particularly keen on the function of the reader myself. Especially not here on the app when I use my iPad. Which is very handy per se! Especially late at night and/or early in the morning while you’re still in bed and the iMac still is sleeping… like me now… 🤣
    What about this tiny box with only two rows howing! How can I see what I’m doing!

    Liked by 1 person

  4. I discovered that so I normally schedule posts that I started ages ago. Actually, it might be good to schedule all posts so they are posted at the same time every time. 🙂

    Liked by 1 person

    1. Hi Anne food to see you, uh that should be good to see you have been watching Ratatouille 🙂 Yes I have been scheduling it since then and is working. About the same time remark. I have read that if people expect (and find) a post at a certain time and day you will have more regular readers. But I am not there yet. Thanks for scheduling in 🙂

      Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.