Transformed by a mothers love

37 thoughts on “Transformed by a mothers love”

  1. Ok, vir een enkele oomblik het jy my gevang met jou langnek lammetjie 😠
    En ‘n man sal sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef… nogal ‘n moeilike pil om te sluk daardie een.

    Liked by 1 person

    1. Dis waar, maar dit beteken darem nie dat die seun homself moet afsny van sy ouerhuis nie. Skoonma en skoondogter moet maar hieraan werk. Dis tog lekker wanneer sulke groot uitgebreide gesinne goed klaarkom en dikwels saamkuier.

      Liked by 2 people

      1. Sê ek ook Hester. Ons kunsseun was die vier meisiekinders se gunsteling boet…. en toe trou hy op 35. Groot was die teleurstelling toe hy sy vrou se kant toe oorhel i.p.v haar by ons familie intrek. Dis nege jaar later en nogsteeds moet ‘n mens liggies trap rondom die klomp. Net partykeer wens ek hulle was nog almal klein dat ek hulle met ‘n belt kan bykom. 😁😁😁

        Liked by 2 people

        1. Dis nou juis wat ek bedoel. Ek en my skoonma het ook nie lekker langs een vuur gesit nie, maar ek het nie my man of ons kinders weggehou van hulle af nie. Om die waarheid te sê, ek is gewoonlik die een wat die kuiers aangemoedig het.

          Liked by 1 person

        2. Ok, ek moet bieg ek het nou kliphard gelag. Ek het bietjie vergeet ek gesels met Hester op jou blog…. en jou tema is moederliefde ens. My – tussen my kinders inspring met die belt – dra nie juis by tot opheffing van die tema nie.

          Like

    2. Daardie een vers word soms werklik verkrag. Ek sien dit dat beide die man en die vrou hulle ouerhuise verlaat en ‘n nuwe huis skep. Tog bly die band met die ouers steeds daar en is dit nodig dat die uitgebreide gesin saam kuier.

      Liked by 2 people

    1. Baie dankie 🙂 Ek weet self nie. Toe ek begin het met die post was die Alpaca foto nog nie eers in die storie nie. Maar as mens na die gesig kyk lyk dit darem bitter baie soos die lammetjie s’n. Miskien is hierdie ‘n lammetjie wat vasgesit het en nie ‘n Alpaca nie 🙂 🙂

      Like

  2. Why am I not following you? I used to… did you block me??? :p
    Anyway I’m following you again (stalking you 😜) you can’t get rid of me that easily.
    Oh lovely post and pics btw and I laughed at your description of an alpaca. 😂

    Liked by 1 person

    1. I certainly did not block you!!! I’m too scared of bagpipe players to do that. As a small I child I was told they are cannibals. Just now you arrange for a troop of cannibals to “entertain” me with music!! Recently my blogs did not appear in the reader. For one or other reason I was not following myself anymore and therefore I couldn’t see it in the reader. If I was a conspiracy theorist I would reckon that somebody broke into my site and blocked everybody’s name starting with A (because their ex-girlfriend name starts with an A… Welcome back Alba

      Liked by 1 person

      1. You do know that Alba isn’t my real name don’t you? As a secret squirrel I can’t let anyone know my true identity incase I’m called upon at a moments notice to go fight the Romulans or The Borg.
        But as a clue, my real name also starts with an ‘A’ so your theory about ex-girlfriends could be correct.
        Thanks Abrie – I missed all the banter and shenanigans. 🙂

        Liked by 1 person

  3. So, is that a South American native in Africa then! 😃

    I love the story. Hubby and I used to fight a lot about the whole family thing. My mother got the memo about letting go of children when they marry. To illustrate, during Christmas time, my mother would send greetings for “me and my family”. She gets it. Hubby used to fight with me because he “never gets to spend time with his family”! And that “family” isn’t even his mother because she’s in Australia. His family is his father, uncles, aunts and their families. Maybe girls transform and boys don’t. Haha! He grew up with his dad when his mother left the family. I think he still struggles with the concept but it must be difficult to move on if you speak to your father every day and some days, more than once… or more.

    I have let go of my 24 year old and 21 year old. Thank heavens! Lol!

    Liked by 1 person

  4. Ag Abrie, is te nie net te ougat nie!!!!

    Dink ek moet so paar skapie-mês kry vir my boerdery, en ook een met sulke lang nekkie! en ek wil ‘n boerbok en varkie ook hê!

    Pragtige inskrywing. Die versie ook.

    Liked by 1 person

  5. Somehow Abrie we seem to have caught the same sense of humor aka the absurd. for a brief second I actually thought the lamb DID have a long neck. Then I recognized his alpaca face and then I remembered who I was reading and it all made sense LOL.

    Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.