Scene of the crime

48 thoughts on “Scene of the crime”

  1. Ek is mal oor ou murasies en vind hierdie een pragtig…veral daardie dik skoorsteen. Baie besondere manier van beskrywing van hoe mens dinge verskillend sien, Abrie. Die derde foto wys nie by my nie. Het jy dit dalk uitgehaal?

    Liked by 1 person

          1. Ek het nou vir Toortsie ‘n plan gegee om by daardie huis ‘n crime te beplan aangesien sy nie vingerafdrukke het nie. 😀😀😀 Sien wat hierdie magic huis van jou aan my doen?

            Liked by 1 person

          2. Jy moet my asb hier help Abrie… jy en jou huis het my nou in ‘n strik laat trap. Ek moet ‘n crime storie skryf waari julle bloggers deel het. As jy Toortsie se vingerafdruk stuk en kommentare lees sal jy verstaan. Ek soek idees!!!

            Like

  2. Abrie, ek weet nie of jy al hierdie blog van Toortsie gelees het nie https://toortsie.com/2018/01/30/die-vingerafdruk-in-die-verhaal/. As jy daar lees, kyk net na die kommentare – ons het lus vir ‘n speletjie. Laat weet asseblief of jy kan saamspeel; ons wil graag hê dat elke blogger net ‘n kort deeltjie van die vervolgverhaal skryf en ek het voorgestel dat jy die eerste persoon moet wees. Het jy tyd om saam te speel?

    Liked by 1 person

  3. Ek het ‘n klag om te lê asseblief. Of dalk is dit ‘n mosie van wantroue.
    Jy kan nie net kom en foto’tjies plaas en vorentoe kyk en aanstap asof niks gebeur agter jou nie! Jy moet bietjie omkyk ook.
    Gaan lees asseblief by my vingerafdrukstorie wat jou foto’s en Kameel se verbeelding veroorsaak. Ja, ek weet jy was al daar, maar loop kyk asseblief weer. Dis chaos, man! Chaos! En ons word nou almal daarby betrek!

    Liked by 1 person

    1. Jy is inderdaad reg. Die advokaat vir die verdediging het egter besluit om nie oor die boom te vra nie want as albei die boom binne in die huis gesien het sou dit teen sy taktiek in gewerk het. Maar ja dit is moeilik om te glo mens kannie die laning bome van onder af sien nie.

      Liked by 1 person

  4. Besonder interessante storie die. Ek het nou eers heen en weer geblaai deur die fotos. Omdat jy noem dat daar bome en geen bome is nie moes ek nou eers seker maak waar die geheim lê. Beslis n kopkrap storie maar jou verduideliking wys beslis dat geen twee se sienings dieselfde kan wees as jy nie op dieselfde hooge is nie. What a crime scene.

    Liked by 1 person

    1. Dit is selfs vir my wat fisies daar was moelik om te glo dat dit moontlik is. Op daarfie stadium het ek bloot fotos geneem. Dit is agterna wat ek opgelet hoe daar “2” crime scenes kan wees (aldus die fiktiewe advokaat).

      Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.