Having taken a break from the photo challenge I was fired up to start again this week; that is until Ben Goudaman gave us the variations on a theme theme! After racking my brain on what to post I finally decided to post a few random photos, claiming that the theme are photos and see, they vary… But being one of those cheeses (a brie cheese in fact) who try to be conscientious with the theme, it sounded unethical to me. And the absence of ethics often lead to criminal acts.
Then the eureka moment struck me. I could show you the house and tree where the crime was alleged to take place. There were 2 witnesses only and each adamant that their variation of events were the only version.
Witness A claimed the crime took place on a lone hill, at a lone house, with a lone tree next to it and that he saw the accused at the scene. Underneath is the picture he painted to the court.
The counsel for the defense asked A if he was sure there weren’t any other trees at the scene of the crime. Witness A, believing a cunning lawyer was trying to trick him, repeatedly and confidently rebuked the lawyer by simply telling what he saw. Facts are facts.
Counsel: Wasn’t there perhaps trees behind the house?
Witness A: While I do not have x-ray eyes (A was becoming fed-up) I could see right through the house as the empty doorway at the back of the house, could be seen through the hole in the wall at the front of the house. Certainly no trees behind the house.
Witness A was excused and witness Brie took the stand also determined to point out what he saw at the scene truthfully and determinedly by simply giving the facts.
Counsel: Were there holes in the wall of the house.
Brie: Yes in fact there were 2 holes in different walls.
Counsel: Were you able to see through these holes to the other side of the house?
Brie: No
Counsel: So you couldn’t see trees behind the house?
Brie: No, I mean yes I could see trees, there were trees all over the place behind the house next to the house – all over.
Counsel: Are you sure there wasn’t only 1 tree.
Brie: No that is ridiculous, there was a continuous row of trees (you are not going to trick me, Brie thought to himself)
Underneath is the picture the second witness painted to the court.
The defense lawyer argued that the 2 witnesses placed the accused at 2 different places at the same time and that constitutes a reasonable doubt and therefore the accused cannot be found guilty. With the states evidence being mainly circumstantial the judge had no choice but to agree. As A and Brie failed as witnesses, Abrie needs to state that this account is wholly fictional and made up by him, he being me. I can confirm however that it is definitely the same place. And no I haven’t edited anything out. By looking up the hill the gradient hid the trees behind the house which appear impossible when viewing the house from the side.
Your point of view can influence your point of view. Our own opinion can make us blind to something which differ from our view of things. But if we are in a bad spot we can also have a view which want us to give up and not see the solution.
In 2018, may all of us realize that we aren’t perfect and that love and forgiveness can still overcome the most horrid of views.
Baie interesant
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dromer ek moes hierdie storie maar uitdroom alhoewel my goed gewoonlik nie fiktief is nie, maar ons kan mos groei as skrywers!
LikeLiked by 1 person
This is EXCELLENT! Apart from that, I love pictures of old, dilapidated buildings.
LikeLiked by 1 person
Thanks Anne – strange what the brain spins up some times. Initially I read displaced buildings. I suppose it could be called that as well
LikeLike
Ek is mal oor ou murasies en vind hierdie een pragtig…veral daardie dik skoorsteen. Baie besondere manier van beskrywing van hoe mens dinge verskillend sien, Abrie. Die derde foto wys nie by my nie. Het jy dit dalk uitgehaal?
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, daar is baie perdybyneste in die dik skoorsteen 🙂 . Die foto het op een of ande manier self verdwyn maar dit is nou daar
LikeLiked by 1 person
Ha, dit moet familie van my wees wat in daai skoorsteen bly! Ek sal gou kyk na die verdwene foto 😃
LikeLiked by 1 person
Goede gestel Abrie. Gewoonlik wil elke ou mos net sy eie storie vertel en daar is nie tyd om te luister na ‘n ander se standpunt nie. Mooi fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hester ek sal nog kom opvang daar by jou kry nie soveel tyd vir lees nie
LikeLiked by 1 person
Toemaar, ek ken die druk van korporatiewe werk, veral as jy net terug is van vakansie af.
LikeLiked by 1 person
Dis goed gestel!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel dit is vreemd wat die brein partymaal vorendag mee kom. Maar dan ons is mos skrywers 🙂
LikeLiked by 1 person
Daardie bome mors bietjie met my kop…. ‘n paar keer teruggegaan om “crime scene” weer te bekyk.
LikeLiked by 1 person
Ek het nou foto bygesit wat voorheen nie gewys het vir een of ander rede wat jou nog deurmekaarder gaan maak.
LikeLiked by 1 person
Jy smokkel met my kop 😡 Lyk na oëverblindery.
LikeLiked by 1 person
Ek wou dit eers the Magicians house genoem het. Ek het ook gewonder hoe die illusie so geskep kan word.
LikeLike
Ek het nou vir Toortsie ‘n plan gegee om by daardie huis ‘n crime te beplan aangesien sy nie vingerafdrukke het nie. 😀😀😀 Sien wat hierdie magic huis van jou aan my doen?
LikeLiked by 1 person
Sy het nie vingerafdrukke nie?
LikeLike
Jy moet my asb hier help Abrie… jy en jou huis het my nou in ‘n strik laat trap. Ek moet ‘n crime storie skryf waari julle bloggers deel het. As jy Toortsie se vingerafdruk stuk en kommentare lees sal jy verstaan. Ek soek idees!!!
LikeLike
Ek het wel vingerafdrukke, maar die owerhede wil hulle nie aanvaar nie. 😱
LikeLiked by 1 person
Opmerkinh was voordat ek jou blog gelees het waar julle my in tronk wil sit.
Dit beteken jy kan op disabled parkerings parkeer!
LikeLiked by 1 person
Yessss! 😁
LikeLike
Dis omdat ons te veel skottelgoed sonder handskoene gewas het.
LikeLiked by 2 people
Dit klink vir my baie logies. My hande het sulke vreemde ekstra voutjies.
LikeLiked by 1 person
Ware wyse woorde. My vingersfdrukke is ook besig om te verweer met al die skottelgoed wat ek in die skottelgoedwasser pak!
LikeLiked by 1 person
Briljante verskoning om daai taak te ontwyk!
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s. As ek sulke ou afgeleefde murasies sien dan dink en wonder ek altyd oor die mense wat daar gebly het en die memories wat daar gemaak is.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Daar is ook ‘n foto wat nie wou wysnie wat nou daar is.
Ja daar is ‘n ander veel vreemder “murasie” waaroor ek nog moet blog en daardie een laat my regtig wonder.
LikeLike
Nou toe, ek wag, vir die vreemder murasie.
LikeLiked by 1 person
het hierdie post geniet. Mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie spelende verkleurmannetjie. Dankie dat Chameleon hier kom play het
LikeLiked by 1 person
Abrie, ek weet nie of jy al hierdie blog van Toortsie gelees het nie https://toortsie.com/2018/01/30/die-vingerafdruk-in-die-verhaal/. As jy daar lees, kyk net na die kommentare – ons het lus vir ‘n speletjie. Laat weet asseblief of jy kan saamspeel; ons wil graag hê dat elke blogger net ‘n kort deeltjie van die vervolgverhaal skryf en ek het voorgestel dat jy die eerste persoon moet wees. Het jy tyd om saam te speel?
LikeLiked by 1 person
Gaan nou lees
LikeLiked by 1 person
Dis reg Hester ek sal saamspeel en ek het reeds ‘n eg Siuid-Afrikaanse misdaad (of die voorwerp van die misdaad wat daar kan plaasvind)
LikeLiked by 1 person
Dankie Abrie
LikeLike
Sien ook kommentaar by Toortsie
LikeLiked by 1 person
En nou raak hierdie regtig ‘n crime scene, lyk dit vir my, met bloggers wat daarby betrokke is, en hulle laat vingerafdrukke of nie en DNA bewyse …
LikeLiked by 1 person
Ek het ‘n klag om te lê asseblief. Of dalk is dit ‘n mosie van wantroue.
Jy kan nie net kom en foto’tjies plaas en vorentoe kyk en aanstap asof niks gebeur agter jou nie! Jy moet bietjie omkyk ook.
Gaan lees asseblief by my vingerafdrukstorie wat jou foto’s en Kameel se verbeelding veroorsaak. Ja, ek weet jy was al daar, maar loop kyk asseblief weer. Dis chaos, man! Chaos! En ons word nou almal daarby betrek!
LikeLiked by 1 person
Abrie – kyk ek reg? Dit lyk dan of daar ‘n boom binne die huis ook groei??
Hierdie is werklik ‘n magical oë verblindery huis, maar o so mooi
LikeLiked by 1 person
Jy is inderdaad reg. Die advokaat vir die verdediging het egter besluit om nie oor die boom te vra nie want as albei die boom binne in die huis gesien het sou dit teen sy taktiek in gewerk het. Maar ja dit is moeilik om te glo mens kannie die laning bome van onder af sien nie.
LikeLiked by 1 person
Perspektief – amazing fotos
LikeLiked by 1 person
Dankie ek sou dit met sonsondergang ook wou afneem
LikeLiked by 1 person
Besonder interessante storie die. Ek het nou eers heen en weer geblaai deur die fotos. Omdat jy noem dat daar bome en geen bome is nie moes ek nou eers seker maak waar die geheim lê. Beslis n kopkrap storie maar jou verduideliking wys beslis dat geen twee se sienings dieselfde kan wees as jy nie op dieselfde hooge is nie. What a crime scene.
LikeLiked by 1 person
Dit is selfs vir my wat fisies daar was moelik om te glo dat dit moontlik is. Op daarfie stadium het ek bloot fotos geneem. Dit is agterna wat ek opgelet hoe daar “2” crime scenes kan wees (aldus die fiktiewe advokaat).
LikeLike
Regte “brain teaser”.
LikeLiked by 1 person
You are the BEST storyteller Abrie! Great way to illustrate POV.
LikeLiked by 1 person
Thanks Tina appreciate that remark especially coming from you
LikeLike