aCHOIRing coolness

53 thoughts on “aCHOIRing coolness”

    1. Dankie Toortsie die punt wat hulle behaal het …! Elrike het my vertel dat die dirigent Hannelize du Plessis (wat ook die skoolhoof se vrou is) ‘n puik afrigter is. Sy inspireer hulle. Sy maak sing lekker al druk sy hulle om ‘n hoe standaard te handhaaf. Vir so groot koor kan dit nie maklik wees nie.
      Vir die wat nog hier lees gaan kyk ook by Toortsie se blog vir nog inligting oor die koorspele.
      http://toortsie.com/2018/07/13/wereld-koor-olimpiese-spele/

      Liked by 1 person

  1. This post is so cool Abrie
    I had to look twice at the photo of the Madiba statue though, at 1st I thought “Why does Madiba have a man-bun” Very cool indeed. Then I realized my eyes are for sure deceiving me

    Like

  2. Hier sit ek met trane in my oë terwyl ek lees, Abrie. Ek kan net dink hoe trots julle almal op jul skool se oorwinning is, maar meer nog, hoe jy voel omdat jy presies weet wat hierdie vir jou kind beteken.

    Like

    1. En jy is die colste Kameel wat ek ek ken en nee ek was nog nie op die maan, maar my kamera se lens was al. Dankie Kameel. En my ander dogter is hierdie jaar in matriek – matriekafskeid! Ek is gevra om haar amptelik fotograaf te wees. Sal haar ook kom wys.

      Liked by 1 person

      1. Ooòoo dis ‘n voorreg om jou dogter se fotograaf te wees vir hierdie groot geleentheid. Maak op vir die beursie wat bietjie platter gaan wees om haar in ‘n droomprinses te verander. Dis ‘n gulde geleentheid Abrie, en die fotos wil ek baie graag sien!!!

        Liked by 1 person

  3. Abrie, I absolutely loved this. I loved your interpretation of “cool”, and while I laughed through most of this, I cried WITH you on parts. Clearly your pride of your daughter is reflected in your writing. Can’t say enough what a fun read this was. Donna. A lucky family to have you as their patriarch.

    Liked by 1 person

  4. Nou’t ek lekker daar in Belville saam met julle gekuier.
    (Ek het in my hoërskool jare in Oakdale gebly… nie my skuld nie! Skool gegaan by Settlers High… belowe!)

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.