My pen is my wonderland
Word water in my hand
In my pen is wonder ink
My stories sing. My stories sink.
My stories loop; my stories stop.
My pen is my wonder mop.
Drink letters; drink my ink.
My pen is blind, my stories blink.
Question/Vragie?
In which language is this poem – in watter taal is hierdie gedig?
It may appear obvious if you only speak English. Maar die vraag is eintlik vir ons tweetalige Suid-Afrikaners. Het jy dit in Engels of Afrikaans gelees? Wel lees dit nou in die ander taal.
The poem can be read in Afrikaans and English and it almost has the same meaning but the following 3 words have a different meaning in Afrikaans:
- Word – become
- Loop – walk, move
- Blink – shiny
And just for the record it isn’t my poem, I searched on the internet and while I found it, I couldn’t find a reference to the writer. My daughter send it to me via Whatsapp en toe prikkel dit my belangstelling (and it stimulated my interest).
Regarding pronunciation, only pen is pronounced exactly the same. Mop and stop may be recognized in the opposite language (what am I saying – the similar language; the poem proves it…) but the pronunciation isn’t the same and as for the rest of the words – it is very different. But hey that is also true of British and American english!
Should you ever visit South Africa, we will appreciate it if you tell us to buy a donkey. Buy a donkey sounds like baie dankie with an accent. And baie dankie means thank you very much.
- Baie dankie that you read this.
- Buy a donkey dat julle hierdie gelees het.
During your visit to South Africa some of you may end up here – an iconic tourist spot, the Cape Town Waterfront with Table Mountain in the background. Here my daughters Irisna and Elrike (to the far left and right) is pictured with Kaya and Thomas two actors from the movie Maze runner, while they were in South Africa to film the last chapter #Deathcure. To find out how the picture happened go to my post Surprised and amazed
For other entries in the lens- artist Just for fun challenge go to Patti Moed’s post
Natuurlik het ek dit in Afrikaans gelees en daarna in Engels. Hoe uiters elegant dat die gedig in albei tale amper eenders is
LikeLiked by 2 people
Ja dit is baie oulik ek het via my dogter se whattsapp eers I Engels gelees maar was by werk so ek het in Engels gedink
LikeLiked by 1 person
Ek probeer om nooit in Engels te dink nie. Off the topic, ek moes eendag vir ieamnd iets spel, soos in Alpha, Bravo ens en al wat ek kon uit kry is F-F is for what again, no not F@ck, next letter P, Pppppp, ok nevermind. Snaaks hoe ons soms vinnig moet dink en dan na die default terugval. Duidelik is my default net vloekwoorde
LikeLiked by 1 person
Nee jou default is mooi oë
LikeLiked by 1 person
Hahaha, dis horingsnaaks! Geen wonder ek lief die kommentare nie.
LikeLiked by 2 people
Maar Hester sy het mooi oë (en ek weet dit is nie waaroor jy lag nie)
LikeLiked by 1 person
Sy het pragtige oë en nee, dis nie waaroor ek lag nie. Ek lag vir die spitsvondige uitsprake uit die mooi bekkie.
LikeLiked by 1 person
We speak both tales deliciously.
LikeLiked by 2 people
Heerlike tweetalige tong tricks
LikeLiked by 1 person
0
Buy a donkey vir d oulike skrywe. Jou dogters is pragtig
LikeLiked by 2 people
Buy a donkey dat jy dit kom lees het
LikeLike
😁
LikeLiked by 1 person
Wow – inspirational again!
LikeLiked by 1 person
Buy a donkey Leya
LikeLike
Oh, I will…
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Dis regtig ń oulike skrywe, Abrie. Ek het dit sommer weer deurgelees, en gaan gou loer hoe dit gebeur het dat julle die akteurs raakgeloop het.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una
LikeLike
Buy a donkey Abrie, your girls are beautiful
LikeLiked by 1 person
Buy a donkey for calling them beautiful Tina
LikeLiked by 1 person
Ek het dit nou baie geniet. En ja, ek het eers in Afrikaans gelees, maar kon darem die Engels ook regkry. 😁
LikeLiked by 1 person
Wesenlik oortuig daarvan ja 🙂
LikeLiked by 1 person
Lekker skuur julle skouers met die bekendes daar by die Waterfront!
Ek hoop hulle het teruggegaan na hul land en vertel hoe opgewonde hulle was om Abrie en sy kinders te ontmoet!
LikeLiked by 1 person
Uit die aard van die saak vertel hulle nou nog oor die ontmoeting met my dogters 🙂
LikeLiked by 1 person
Jinne dis oulik gedoen
LikeLiked by 1 person
Inderdaad wie dit ookal geskryf het
LikeLike
Fun with languages 🙂 I love it! A poem that can be read in both languages – that’s so cool.
LikeLiked by 1 person
Thanks Ana
LikeLike
Excellent.
LikeLiked by 1 person
Thanks Rabirius
LikeLike
Uitstekend Abrie!
LikeLiked by 1 person
Buy a donkey is nou afgesaag in al die kommentare….so baie dankie….het dit met my familie gedeel. 😊
LikeLike
Uiters interessant!!!
LikeLiked by 1 person
Is né!
LikeLiked by 1 person
Ek het dit in die mooiste taal op aarde gelees, natuurlik. EK het eers agter gekom toe ek verder lees, dat die gedig in Engels ook gelees kon word. Skerp!
LikeLiked by 1 person
Hi Wolfie en baie dankie vir die besoek en kommentaar. Ja dit is baie skerp maar soos genoem is dit nie my gedig nie. Die moet uit die pen van ʼn ware woordwiggelaar soos jy kom
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die kompliment 🙂
LikeLike