For English see underneath photos.
Met ‘n huiwering lig ek julle in dat ek nie in die volgende paar maande sal blog nie. Ek hoop dat wanneer ek terugkeer dit met hernieude ywer en passie sal wees en ek die vriendskappe kan herstel.
Geseënde Kersfees en spandeer ‘n wonderlike tyd saam met familie en vriende – blog daaroor!! Aan die “Towerinne” en al my ander vriende geniet julle blogs en mekaar.

pak my vlerke in Ω packing in my wings

op ys Ω on ice

‘n ou hond soos ek kort hibernerende introspeksie Ω an old dog like me needs hibernating introspection
It is with reluctance that I inform you that I will not be blogging in next few months. I hope I will return with passion and that I will be able to re-establish friendships, but for now it is it, effectively a sabbatical.
I wish you a blessed Christmas and an amazing time spent with family and friends – do blog about it! To the esteemed Lens–Artist quartet and all my other friends enjoy your blogs and each other.
Abrie, you will be greatly missed. Take care and I look forward to your return.
LikeLike
Geseende Kersfees daar by julle ook, Abrie, en geniet die rus!
LikeLike
Enjoy your sabbatical, Abrie. You will be missed. Have a wonderful Christmas, and lots of fun time with your family.
LikeLike
We will definitely miss you Abrie. I hope you are ok and are with friends and family. Wishing you a safe, wonderful holiday
Come back when you can!
Your esteemed friend Tina
LikeLike
I wish you the best, Abrie, whatever you will be doing!
LikeLike
There comes a time when we need the time to spend time with those whom we love (including ourselves) and time to regenerate, to get a new perspective on where we are and where we intend going. I wish you well with your time, with your family time, with your own time, and I hope when all is said and done, that you will return feeling whole and refreshed.
LikeLike
Geniet dit wat jy doen en kom loer soms in as jy wil. Die Towerinne het jou nodig!
LikeLike
Allesbeste
LikeLike
Mooi loop, Abrie – gaan jou mis!
LikeLike
Ons gaan jou mis, Abrie, maar soms is dit nodig om net heeltemal af te skakel. Wat jou ookal hier wegneem, sterkte daarmee en die mooiste vir jou en jou gesin.
LikeLike
Ons gaan jou defnitief mis, Abrie. Mag hierdie Kersseisoen vir julle seën inhou.
LikeLike
Blessings vir jou Abri
LikeLike
Geniet jou rustyd saam jou gesin Abrie!
Kom net gou weer terug. Gehoor?
LikeLike
Geniet die rus!
LikeLike
Alles van die beste. Ek hoop jou wegbrekie doen jou en jou gesin goed.
LikeLike
Sjoe ons gaan jou en jou humor mis. My hart is vol van wat ek wil sê maar woorde ontbreek. Seēnwense vir jou en jou gesin.
LikeLike
Have a good, constructive and inspiring blogging break, Abrie. A Merry Christmas to you and your loved ones as well!
LikeLike
I’m gonna miss you Abrie and your stunning photography, and your great sense of humor!! Happy sabbatical! 🙂
LikeLike
We will miss you, Abrie! I hope all’s well. All the best to you and your family in the new year!
LikeLike
Baron von Room? Towerrinne gaan jou mis hoor
LikeLike
Geniet die breek. Hoop jy is gou terug vol inspirasie.
LikeLike
Ideale tyd vir introspeksie – als wat geseënd is aan jou ook in hierdie spesiale tyd waarin ons nou beweeg.
LikeLike
Sterkte Abrie. Ek gaan jou uitgebreide woordeskat mis. Rus lekker en ons lees mekaar weer raak oor ‘n rukkie.
LikeLike
Geseënde Kersfees vir jou en jou familie. Sien uit na jou skrywe oor die rus.
LikeLike
Enjoy your sabbatical leave. Hope everything is fine with you and your family. You are missed.
LikeLike
Sien nou eers die post nadat ek jou begin mis het en kom soek het. Ek hoop dit gaan goed en ek hoop jy raak op n stadium weer lus vir skryf!
LikeLike
Hope you are enjoying your break and may God bless you and keep you safe in all areas.
And I have taken many breaks – some well planned out, others forced (always God led) and it always worked out – so enjoy your break
And sometimes the blog world can be a vortex and might rob of us what God wants us to be doing – so fasting (or breaks) are crucial
–
And Amy Maranto once told me “the blogosphere will always be there” and I have had to rebuild my blog before but it always works out (and remember God knows the future as clear as we know the past – he knows the number of hairs on your head – he knew this break would need to happen – and he knows your return date- )
Take care
😉
LikeLike