ONTKLONTING

Hierdie Sondag het ek God in die natuur beleef en verlede Sondag (10 Feb) het ek ‘n besonderse geloofsversterkende belewenis tydens ‘n erediens (nagmaal) gehad. Ek was besig om die wyn te drink toe die gedagte by my opkom dat soos wat die medikasie Wafarin die klonte uit my longe “was” sodat ek fisies kan … Lees meer ONTKLONTING

Ewigheidsperspektief

In “Hoe gaan dit met Abrie” noem ek dat ek my ewigheidsperspektief verloor het en ek is gevra wat ek daarmee bedoel.  Ek het besig geraak het met die huidige wêreld en het begin om bloot te bestaan. Meer as 1/12 van hierdie jaar is al verby en ons sneltrein voort. In 1 Korintiërs 15:19 … Lees meer Ewigheidsperspektief

Abrie gaan vandag huistoe.

Home sweet home Oorspronklik gestuur as e-pos op 6 Februarie 2013 Korreksie Abrie is by die huis. Die toetse vir kanker en die ander genetiese oorsake is negatief. Dit is is dus nie oorerflik nie wat beteken dat dit baie positief is vir my kinders.  Nog een toets uitstaande t.o.v. (nie) oorerflike bloedstollingsmiddels. IRN vlakke … Lees meer Abrie gaan vandag huistoe.