a study in ice and snow

This time round the theme of the weekly photo challenge being details, it took me quite a while to decide which photos to use. I shortlisted various macro and macroish photos. In the end in trying to stay with my own theme of featuring iconic South African places I decided to use these photos (despite having used … Lees meer a study in ice and snow

Gaan pappa nou raas?

Ek is op die oomblik op verlof, ‘n paar dae by die Baths naby Citrusdal, en het besluit om tyd aan gesin te spandeer en blog nie hierdie week nie. So wat is dié dan: a figment of your imagination? Toemaar moenie bekommer wees nie, jy het nie neurologiese probleme nie. As jy hierdie lees het … Lees meer Gaan pappa nou raas?