‘n Katedraal vir die ego

Tydens my eerste opvolg afspraak met die internis wat my behandel het, het hy genoem dat hy tydens ‘n vakansie in Italië die soveelste  geskiedkundige gebou met ‘n ryk kultuur-erfenis besoek het.  Die engele hang majestijeus in die dak maar in die gebou (wat as winkel gebruik is), word o.a. pornografie verkoop. Die klaarblyklike heiligheid … Lees verder ‘n Katedraal vir die ego

Wie is ek

Kom ons begin met wat ek nie is nie. Al het my ma so gedink, is ek nie ‘n engel nie. Nee wag, sy is nie hier om haarself te verdedig nie. Sy het definitief nie gedink ek is ‘n engel nie!! Daar is ‘n jong man by die werk wat my “bless” met skrifgedeeltes … Lees verder Wie is ek