The moon and its conspiracy phases

53 thoughts on “The moon and its conspiracy phases”

  1. Neeman Abrie. Noy het jy my verniet nuuskierig gemaak oor daardie pudding wat nie gevind kan word nie. Pragtige maanfoto’s vd mannetjie op die maan. Snaaks dat d maan nooit kleiner word nie al eet die ou al jare lank net bloukaas

    Liked by 1 person

  2. Ek weet nie wat om met jou te maak nie!!!! Jy laat my kop draai. Ek verstaan darem die satire 😀😀😀😀 dis my kos daardie.

    Like

    1. Ek het jou skrywe dat God se liefde vir ons altyd vol is vanoggend bedink. Dit is ‘n goeie vergelyking…. want so dikwels lyk of voel sy liefde vir my meer soos ‘n sekelmaan afhangende van my omstandighede…. of tot my performance. Hopenlik bly hierdie volmaan vergelyking my nou by. Mooi naweek vir julle!!!

      Liked by 1 person

      1. Hi Kameel ek was die afgelope 2 weke min in die blogwereld en sal probeer opvang. Ek het hierdie post nou gaan aanpas (net die einde) en 3 skrifgedeeltes bygesit. En die gedeelte van die maanlanding uitgehaal want bittermin mense het video gekyk and daarsonder laat dit my klink soos iemand met nuwe conspiracy theory .
        Gaan kyk asb weer na die einde en lees die skrifgedeeltes

        Liked by 1 person

          1. Dankie…. powerful Word. Kon ek dit maar net altyd voor oë hou!! Hoekom vergeet ‘n mens so maklik wie God werklik is? Daar gaan sommer nou ‘n klomp vrae deur my kop.

            Liked by 1 person

          2. Geestelike Alzheimers is ‘n tragiese siekte wat die Israeliete in Ou Testament aan gely het en helaas ook ons wat vrygemaak is deur Christus. Hy vergeef die sleg in ons en graveer ons name in sy handpalm. Hy vergeet nie van ons nie.

            Liked by 1 person

  3. Dit is so mooi! Ek vrek oor die maan. Op aande wat ek nie geweet het waa my biologiese pa is nie het ek altyd na die maan gestaar en gebid dat die Here hom sal bewaar.

    Like

        1. Dankie ek het die einde van die post verander en nog 3 skrifgedeeltes bygesit wat oor die jare vir my baie beteken het.. Ek het ook die gedeelte oor die maanlanding verwyder want sonder om die video te kyk laat dit my klink soos conspiracy theorist. Dink dit is in elk gevak beter dat die post op ‘n ernstiger noot eindig.

          Liked by 1 person

  4. Hi Abrie, Fantastic post. You’ve managed to encompass a great deal in it: your wonderful images, your keen sense of humor and diving into some deep philosophical analogies to finish. The full moon over Cape Town is a marvelous shot. 🙂

    Liked by 1 person

  5. What a fantastic post of moon, Abrie! Remarkable shots of the moon… Way to tell stories about moon, love your your keen sense of humor. 🙂

    wyour keen sense of humor

    Liked by 1 person

  6. 2 dinge. 1. Wow, wow en wow… (Oukei drie dinge hier) Wat ‘n mooi blogpost!!
    En 2. Of 4. My heart turns my mind into circles
    As I lie here all alone in my bed
    The moon shines brightly through my window
    And I wonder if it’s true what they say
    That there’s a man…
    A man on the moon
    I can’t judge a book by its cover
    And all that glitters is not gold, so I’m told
    Will I retain my love once the beauty’s gone
    Who will lead me to the heart of the sun?
    Where to shall I run?
    Man on the moon
    Daai gaan nou in my kop ronddraai.

    Like

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.