The Last Post

I had a choice – I could continue my rant about the absence of proper notice and proper reasons by WordPress in ending the Weekly Photo Challenge or I could celebrate to what it has inspired me since I discovered the challenge at the end of May 2016*. Sanity prevailed and the second option won … Lees verder The Last Post

Die vreugde van Anna Pavlova – die egskeiding van mnr Geel en mev Wit

Mnr. Geel en mev. Wit? Helaas nie. Al die fotos behalwe hierdie 2 vanaf internet Daar kan aanvaar word dat hierdie egskeiding nie deur ‘n familie-advokaat of prokureur wat in egskeidings spesialiseer, hanteer is nie. Ek kon nie vasstel presies wanneer dit die eerste keer gebeur het of aan wie se deur dit gehang kan … Lees verder Die vreugde van Anna Pavlova – die egskeiding van mnr Geel en mev Wit