A lot of people struggle with their identity – a post by my daughter

20 thoughts on “A lot of people struggle with their identity – a post by my daughter”

  1. Your daughter has great potential in writing and yes, she has beautiful thoughts. Sometimes i found myself in her post, sometimes I was wonder how deeply she went into her mind to make this story.

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie. Ek dink nie ons moet ‘n demper op geloofsentoesiasme plaas nie. My dogter is ‘n inspirasie vir my maar ek glo dat dit ook wederkerig is. Te midde van ons foute en lewenservarings wat tot sinisme kan lei, is daar ‘n God van genade.

      Liked by 2 people

  2. Ooooo ek geniet die tieners se werk so baie. Baie dinge het verkeerd geloop met die onderwysstelsel sederd 2000, maar die feit dat kinders die geleentheid kry om hulle menings te gee en die vrymoedigheid om dit uit te spreek is wonderlik. Dit gaan op die einde die behoud van ons land ook wees.

    Liked by 2 people

    1. Die vrymoedigheid is dikwels negatief maar die vrymoedigheid kan ook positief wees. Wat die land inderdaad nodig het is jongmense van alle rasse met die vrymoedigheid om ‘n positiewe verskil te maak. Ek glo Irisna is so ‘n jongmens, maar die belangrikste is dat sy ontdek het en beleef dat Christus lief is vir haar.

      Liked by 1 person

  3. Goed geskryf en ek het waardering vir wat sy sê (hoewel ek nie deel in die Christelike geloofsoortuiging nie). Dis egter waar dat ‘n mens jouself nooit sal verstaan totdat jy besef dat daar ‘n rede agter jou bestaan is nie. Vandag se jongmense het soveel meer selfvertroue en sekerheid omtrent die wie? wat? en waarheen? as wat ons geslag s’n gehad het. Dit is gedeeltelik te wyte aan opvoedingsmetodes wat vryheid van denke aanmoedig.

    Liked by 1 person

    1. Hi Hester dankie dat jy kommentaar lewer en vir jou vrymoedigheid oor jou Christelike geloofsoortuiging. Soos jy seker agtergekom het via my posts het ek wel ‘n Christelike geloofsoortuiging (alhoewel ek nie noodwending mense se persepsies onderskryf oor wat dit beteken nie). Ek dink ook nie vir een oomblik anders oor jou nie. My dogter sal die positiewe terugvoer oor haar skryfwerk waardeer.

      Liked by 1 person

  4. Wonderlike insig wat ek glo nie eers baie grootmense het nie. Glo sy sal as ‘n kragtike instrument in God se koningkryk gebruik word. Dit maak my hart bly as ek sien hoe die jongmense van vandag die Here met soveel vrymoedigheid dien.

    Liked by 1 person

    1. Sy het inderdaad insig in Christus en sy evangelie en is ook in leierskapposisies in jeuggroepe, maar sy het ook genoeg insig om te weet dat Jesus vir haar gesterf het en nie vir die getuie wat sy eendag vir Hom kan wees nie. Dankie vir die positiewe woorde

      Liked by 1 person

Ek waardeer jou bydrae/ Please add to the conversation

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s